Blootstelling aan hafnium kan plaasvind deur inaseming, inname en oog- of velkontak. Oormatige blootstelling aan hafnium en sy verbindings kan ligte irritasie van die oë, vel en slymvliese veroorsaak. Geen tekens en simptome van chroniese blootstelling aan hafnium is by mense aangemeld nie.