Wat is niobium?
Niobium is 'n natuurlike element. Dit is 'n geredelik beskikbare, betroubare, sagte metaal wat rekbaar, smeebaar en hoogs bestand teen korrosie is. Omdat dit eienskappe en funksionaliteite verbeter, word niobium in 'n wye reeks materiale en toepassings in die Mobiliteits-, Struktuur- en Energiesektore gebruik.
Waarom nionium gebruik?
Niobium transformeer materiale. Wanneer dit by materiale soos staal, glas en aluminium gietstukke gevoeg word, maak niobium dit slimmer en help om omgewingsimpakte te verminder, terwyl dit ook ander voordele soos beter werkverrigting, verbeterde veiligheid en verhoogde waarde lewer.