Huidige gebruike is as elektrodes, verwarmingselemente en veldstralers, en as filamente in gloeilampe en katodestraalbuise. Wolfram word algemeen gebruik in swaarmetaallegerings soos hoëspoedstaal, waaruit snygereedskap vervaardig word. Dit word ook in die sogenaamde 'superlegerings' gebruik om slytvaste bedekkings te vorm.