Tantaal word soms, maar slegs selde, ongekombineerd in die natuur aangetref. Dit kom hoofsaaklik voor in die mineraal kolumbiet-tantaliet, wat ook ander metale bevat, insluitend niobium. Dit word op baie plekke ontgin, insluitend Australië, Kanada en Brasilië.